For full functionality of this site it is necessary to enable JavaScript. Here are the instructions how to enable JavaScript in your web browser.

Google Chrome On the web browser menu click on the 'Customize and control Google Chrome' and select 'Settings'. In the 'Settings' section click on the 'Show advanced settings...' Under the the 'Privacy' click on the 'Content settings...'. When the dialog window opens, look for the 'JavaScript' section and select 'Allow all sites to run JavaScript (recommended)'. Click on the 'OK' button to close it. Close the 'Settings' tab. Click on the 'Reload this page' button of the web browser to refresh the page. 1. On the web browser menu click on the 'Customize and control Google Chrome' and select 'Settings'. 2. In the 'Settings' section click on the 'Show advanced settings...' 3. Under the the 'Privacy' click on the 'Content settings...'. 4. When the dialog window opens, look for the 'JavaScript' section and select 'Allow all sites to run JavaScript (recommended)'. 5. Click on the 'OK' button to close it. 6. Close the 'Settings' tab. 7. Click on the 'Reload this page' button of the web browser to refresh the page.

Mozilla Firefox In the address bar, type about:config and press Enter. Click 'Ill be careful, I promise' if a warning message appears. In the search box, search for javascript.enabled Toggle the 'javascript.enabled' preference (right-click and select 'Toggle' or double-click the preference) to change the value from 'false' to 'true'. Click on the 'Reload current page' button of the web browser to refresh the page.

Opera 1. a) Click on 'Menu', hover mouse on the 'Settings' then hover mouse on the 'Quick preferences' and mark the 'Enable Javascript' checkbox. 1. b) If 'Menu bar' is shown click on the 'Tools', hover mouse on the 'Quick preferences' and mark the 'Enable Javascript' checkbox.

Apple Safari On the web browser menu click on the 'Edit' and select 'Preferences'. In the 'Preferences' window select the 'Security' tab. In the 'Security' tab section 'Web content' mark the 'Enable JavaScript' checkbox. Click on the 'Reload the current page' button of the web browser to refresh the page.

 

LOGIN




REGISTREER AS
NUWE GEBRUIKER

Stamboek Kommunikasie
Subskripsie

 

Welkom by

SA Stamboek

Logix vir ouer rekenaars
NEEM ASB KENNIS DAT LOGIX SE FUNKSIONALITEIT GEBASSEER IS OP DIE WERKING VAN DIE NUUTSE "BROWSERS". LOGIX WERK DIE BESTE OP MOZILLA FIREFOX.
MAAK ASB SEKER DAT U DIE NUUTSTE WEERGAWES BESKIKBAAR, GE-INSTALLEER HET - FIREFOX 50 OF LATER,GOOGLE CHROME WEERGAWE 56 OF LATER,
OPERA 21 OF LATER. VIR FONE EN TABLETTE GEBRUIK DIE ONDERSTAANDE SKAKELS:

 
FIREFOX VIR REKENAARS

FIREFOX ANDROID
 
FIREFOX APPLE

Livestock Operational and Genetic Information Exchange

Die Logix stelsel is 'n versameling van databasisse en programme wat die diere-aantekeningsbehoeftes van n wye spektrum van rolspelers in die veebedryf aanspreek, van telers en eienaars van suiwergeteelde diere, tot die personeel van registrerende owerhede, prestasie-aantekeningsagentskappe, Nasionale- en Provinsiale Regeringsinstansies, adviseurs en konsultante en verwante bedryfsorganisasies.

Die doel van die Logix gebruikerskoppelvlak is om aan die verskillende gebruikers n gebruikersvriendelike deurgang tot die betrokke databasisse te bied en om hulle behoeftes ten opsigte van spesifieke inligting en data-uitruiling aan te spreek deur funksionele programroetines en skerms wat saamgebind word deur n stel toepaslike keuse-skerms.

Vrywaringsklousule

Alle lede en deelnemers van enige van SA Stamboek se dienste en / of gebruikers van enige verslae, advies of produkte en die inhoud daarvan beskikbaar op www.Logix.org.za, www.SABeefBulls.com, www.SADairyBulls.com of enige ander webwerf of webblad gebaseerde diens wat deur SA Stamboek en Diereverbeteringsvereniging Vereniging aangebied word, vrywaar SA Stamboek en Diereverbeteringsvereniging, sy verwante en volfiliaalmaatskappye, sy raadslede, beamptes en werknemers teen enige eise vir enige verlies of skade, hetsy direk, indirek, gevolglike of andersins, wat voortspruit uit enige oorsaak hoegenaamd van hul deelname aan, interpretasie van en die gebruik van sodanige verslae, advies of produkte en die inhoud daarvan op enige wyse ookal.



Die International Committee for Animal Recording is die internasionale organisasie vir die standardisering van identifikasie, prestasie aantekening en evaluasie van plaasdiere.

Die doel is om die aantekening van plaasdiere aan te moedig, asook om die evaluasie deur die formulering van definisies en standaarde vir die bepaling van eienskappe, wat 'n ekonomiese rol speel.

Behalwe vir die definisies en standaarde, stel ICAR spesifieke ruglyne vir die identifikasie van diere, die registrasie van ouerskap, aantekening van prestasie en evaluasie, en publiseer die bevindinge