© 2002 - 2012 Logix - Oracle Database 10g Enterprise Edition Release 10.2.0.1.0 - 64bi

Neem asseblief kennis
Daar is nuwe wagwoorde aan alle Logix gebruikers toegeken as deel van 'n roetine opgraderingsaksie. U sal 'n e-pos in hierdie verband ontvang
wat u asseblief vertroulike moet hanteer en so gou moontlik implementeer. Indien u nie die e-pos ontvang het nie en nie Logix kan gebruik nie,
kan u vir Chantal of Rosa by 051-4100900 skakel en hulle sal u dadelik kan help.
U gebruik tans Logix as 'n gas - slegs publieke inligting kan besigtig word.
Vul u gebruikersnaam en wagwoord in aan die linkerkant om as 'n geregistreerde gebruiker in te teken
Indien u wil toegang verkry tot Logix kan u hierdie elektroniese vorm invul en sodra u inligting geverifeer is sal u`n epos ontvang met u gebruikersnaam en wagwoord.
Nuwe Genetiese Evaluasie vir DRAKENSBERGER beskikbaar op Logix

Livestock Operational and Genetic Information Exchange
Meer Programme